voorstad [boodskap #126559] |
Tue, 11 June 2019 20:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voorstad
Afbreking: voor•stad
Samestelling: voor + stad
Selfstandige naamwoord: voorstad
Meervoud: woorde
Verkleinwoord: voorstede
Meervoud van verkleining: voorstadjies
Betekenis:
• 'n Nedersetting wat teen die kant van 'n groter sentrale stad geleë is.
Gebruik:
• Waterkloof is 'n voorstad in die ooste van Pretoria.
Hiperoniem:
• nedersetting
Verwant:
• voorstedelik
Vertaling:
Engels: suburb
Nederlands: voorstad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|