teorie [boodskap #126547] |
Ma, 10 Junie 2019 19:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teorie
Afbreking: teo•rie
Selfstandige naamwoord: teorie
Meervoud: teorieë
Verkleinwoord: teorietjie
Meervoud van verkleining: teorietjies
Betekenis:
• 'n Stelsel van denkbeelde, logiese verduidelikings en veralgemenende denke wat bekende feite verklaar en onbekende waarnemings voorspel.
Gebruik:
• Einstein het die teorie van algemene relatiwiteit ontwikkel.
Spreekwoord:
• Een ons praktyk is beter as 'n pond teorie. [Ervaring beteken dikwels baie meer as kennis.]
Antoniem:
• praktyk
Afgelei:
• relatiwiteitsteorie
Vertaling:
Engels: theory
Nederlands: theorie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|