Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opleiding
opleiding [boodskap #126542] Mon, 10 June 2019 18:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opleiding
Afbreking: op•lei•ding




Selfstandige naamwoord: opleiding
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Vorm van onderwys; proses waartydens kennis, vaardighede en oordeel oorgedra word.

Gebruik:
• Die Universiteit van Suid-Afrika verskaf opleiding deur afstandsonderrig aan studente.
• Formele opleiding in die vermelde ambagte word in goed toegeruste werkswinkels aangebied.

Afkorting:
• opl.

Vertaling:
Engels: education, training, instruction
Nederlands: opleiding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swak
Volgende onderwerp: karakter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Dec 25 07:11:24 UTC 2024