stig [boodskap #126531] |
Sun, 09 June 2019 20:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20822 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stig
Afbreking: stig
Werkwoord: stig
Verlede tyd: het gestig
Betekenis:
• Die grondslag vir iets lê; iets instel.
Gebruik:
• Jan van Riebeeck en sy manne stig Kaapstad in 1652.
• Wie kwaad stig, kry dit dikwels dubbel terug.
Sinoniem:
• begin
• instel
• oprig
Vertaling:
Engels: to found, establish, build, edify
Nederlands: stichten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|