Betekenis:
• Dit wat reeds daar is; huidige.
• Wat bestaan uit.
Gebruik:
• Ná die vloed moes die helfte van die bestaande geboue herstel word.
• 'n Sweetpak is 'n stel sportklere bestaande uit 'n broek (oefenbroek) en 'n baadjie met 'n ritssluier.
Vertaling:
Engels: existing
Nederlands: bestaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.