Berlyn [boodskap #126509] |
So, 09 Junie 2019 08:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Berlyn
Afbreking: Ber•lyn
Pleknaam: Berlyn
Betekenis:
• Die hoofstad van Duitsland.
• 'n Nedersetting in die Oos-Kaap, 20 km oos van King William's Town.
Gebruik:
• Berlyn is 'n pragtige Europese stad.
• Berlyn in die Oos-Kaap is in 1857 deur Duitse setlaars gestig en na die Duitse hoofstad genoem.
Verwant:
• Berlyners
Vertaling:
Duits: Berlin
Engels: Berlin
Nederlands: Berlijn
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|