Leksikograaf Boodskappe: 21038 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Grieks
Afbreking: Grieks
Uitspraak: /χriks/
Selfstandige naamwoord: Grieks
Meervoud: —
Betekenis:
• (taal) Indo-Europese taal met ongeveer 12,3 miljoen sprekers; die amptelike taal van Griekeland en een van die amptelike tale van Ciprus. Tot 1974 was daar egter twee variante van Grieks: Dhimotiki en Katharewoesa.
Gebruik:
• In Griekeland word Grieks gepraat!
Spreekwoord:
• Dis Grieks vir my. [Ek verstaan dit glad nie.]