Leksikograaf Boodskappe: 21038 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
besonder
Afbreking: be•son•der
Byvoeglike naamwoord: besonder
Attributief: besondere
Partitief: besonders
Betekenis:
• Buitengewoon of anders; oor 'n hoogs eienaardige kwaliteit of kenmerk beskik.
• Veral; vernaamlik; in hoë mate; nadruklik.
• Spesiaal; eie; uniek.
Gebruik:
• Sangvoëls is 'n besonder groot orde van die moderne voëls (Aves).
• Sy is besonder kalm.
• Die toer was iets besonders.