Leksikograaf Boodskappe: 21038 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
departement
Afbreking: de•par•te•ment
Selfstandige naamwoord: departement
Meervoud: departemente
Verkleinwoord: departementjie
Meervoud van verkleining: departementjies
Betekenis:
• 'n Afdeling of kleiner deel van 'n groter organisasie.
• 'n Ministerie of die gebou van 'n ministerie.
• Bestuurlike gewes in sommige lande.
Gebruik:
• Die maatskappy is in drie departemente verdeel.
• Die Departement van Waterwese is een van die departemente van die Regering van Suid-Afrika.
• Aude is 'n Franse departement van die gewes Oksitanië wat na die rivier Aude vernoem is.
Afkorting:
• dept.
Vertaling:
Engels: departement, office
Nederlands: departement
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.