Leksikograaf Boodskappe: 21038 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
temperatuur
Afbreking: tem•pe•ra•tuur
Selfstandige naamwoord: temperatuur
Meervoud: temperature
Verkleinwoord: temperatuurtjie
Meervoud van verkleining: temperatuurtjies
Betekenis:
• 'n Grootheid wat aandui hoe warm iets is; warmtegraad.
Gebruik:
• 'n Termometer kan gebruik word om temperatuur te meet.
• Kelvin (K) is die eenheid van termodinamiese temperatuur in die Internasionale Stelsel van Eenhede.