oos [boodskap #126476] |
Sat, 08 June 2019 07:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oos
Afbreking: oos
Bywoord: oos
Betekenis:
• Een van die vier hoofwindrigtings (regs op 'n kaart).
Gebruik:
• Oos is die teenoorgestelde rigting van wes en is die rigting waar die son opkom.
Spreekwoord:
• Oos, wes, tuis bes. [Daar is geen beter plek as by jou eie tuiste nie.]
Antoniem:
• wes
Afgelei:
• ooste
Afkorting:
• O.
Verwant:
• noord
• suid
Vertaling:
Engels: east
Nederlands: oost
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|