Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ondersteun
ondersteun [boodskap #126473] Sa, 08 Junie 2019 07:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ondersteun
Afbreking: on•der•steun




Werkwoord: ondersteun
Verlede tyd: het ondersteun
Teenwoordige deelwoord: ondersteunende

Betekenis:
• Help; bystaan; assisteer; troos.
• Keer dat iets nie val nie.
• (elektronika) Geskik wees vir; bruikbaar wees met.

Gebruik:
• Hy ondersteun haar in die moeilike tyd.
• Die lapa word deur vier pilare ondersteun.
• Die radio ondersteun slegs digitale seine.

Afgelei:
• ondersteuner
• ondersteuning

Vertaling:
Engels: to support, assist, aid
Nederlands: ondersteunen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skip
Volgende onderwerp: opgetree
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 23:22:03 MGT 2024