Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitgebrei
uitgebrei [boodskap #126470] Sat, 08 June 2019 06:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitgebrei
Afbreking: uit•ge•brei



Werkwoord: brei uit, uitbrei
Verlede tyd: het uitgebrei

Betekenis:
• Verlede deelwoord van uitbrei: (1) groter geword of gegroei; (2) aan meer gebiede gelewer.

Gebruik:
• Die stede het verder uitgebrei en aan mekaar "vasgroei" om 'n metropolitaanse gebied te vorm.
• Hulpverlening is na al die rampgebiede uitgebrei.

Vertaling:
Engels: expanded; extended
Nederlands: uitgebreid

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Natal
Volgende onderwerp: finansiële
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 18:06:07 UTC 2024