Leksikograaf Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Natal
Afbreking: Na•tal
Pleknaam: Natal
Betekenis:
• (geskiedenis) Voormalige Britse kolonie en provinsie in Suid-Afrika; nou KwaZulu-Natal.
• 'n Stad in Brasilië (Rio Grande do Norte) of 'n stad in Indonesië (Sumatra).
Gebruik:
• Groen is die land van Natal; wyd lê die velde omheen.
Sinoniem:
• Piesangland
Vertaling:
Engels: Natal
Nederlands: Natal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.