Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toegelaat
toegelaat [boodskap #126464] Sat, 08 June 2019 05:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
toegelaat
Afbreking: toe•ge•laat



Werkwoord: laat toe, toelaat
Verlede tyd: het toegelaat

Betekenis:
• Verlede deelwoord van toelaat: vergun; binnelaat.

Gebruik:
• As jy dit eers toegelaat het, kan jy dit nie later weier nie.
• Sy is nie tot die eksamen toegelaat nie.

Antoniem:
• geweier

Vertaling:
Engels: allowed, permited
Nederlands: toegelaten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: argitek
Volgende onderwerp: soortgelyke
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 26 06:39:31 UTC 2025