Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bydrae
bydrae [boodskap #126462] Sat, 08 June 2019 05:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bydrae
Afbreking: by•dra•e
Samestelling: bydra + -e




Selfstandige naamwoord: bydrae
Meervoud: bydraes
Verkleinwoord: bydraetjie
Meervoud van verkleining: bydraetjies

Betekenis:
• 'n Skenking of iets wat 'n saak help. Dit wat 'n mens as sy aandeel tot 'n gemeenskaplike doel gee.

Gebruik:
• My bydrae is om pannekoek te bak.

Sinoniem:
• aandeel
• aalmoes
• geskenk
• kontribusie

Vertaling:
Engels: contribution
Nederlands: bijdrage

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prys
Volgende onderwerp: argitek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 26 06:15:38 UTC 2025