Betekenis:
• Persoon wat ander (dikwels invloedryke mense of partye) vlei ter wille van moontlike voordele en eie gewin.
Gebruik:
• Laat u stem hoor, behalwe as u ook 'n sikofant is, wat hierdie gebeure gelate aanvaar.
• Die staatsdiens is gelaai met lojale ondersteuners en sikofante, ongeag of hul bevoeg is al dan nie.