gevra [boodskap #126452] |
Fri, 07 June 2019 18:00 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gevra
Afbreking: ge•vra
Werkwoord: vra
Verlede tyd: het gevra
Teenwoordige deelwoord: vraende
Betekenis:
• Verlede deelwoord van vra; 'n vraag gestel; 'n versoek gerig.
Gebruik:
• In 1960 is Suid-Afrikaanse kiesers gevra om vír of téén republiekwording te stem.
Vertaling:
Engels: asked
Nederlands: gevraagd
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|