Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lengte
lengte [boodskap #126451] Fri, 07 June 2019 17:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
lengte
Afbreking: leng•te




Selfstandige naamwoord: lengte
Meervoud: lengtes
Verkleinwoord: lengtetjie
Meervoud van verkleining: lengtetjies

Betekenis:
• Die mate waarin iets lank is; die afstand of die tyd van die begin tot aan die einde van iets.

Gebruik:
Lengte is die langste dimensie van 'n voorwerp en word soms as sinoniem vir 'afstand' gebruik.

Spreekwoord:
• Hy meet sy lengte op die grond. [Hy val plat neer.]

Afgelei:
• lengtegraad
• skouerlengte

Vertaling:
Engels: length, longitude
Nederlands: lengte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bron
Volgende onderwerp: gevra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Jan 26 06:34:28 UTC 2025