vrede [boodskap #126449] |
Fri, 07 June 2019 17:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vrede
Afbreking: vre•de
Selfstandige naamwoord: vrede
Meervoud: –
Betekenis:
• Wanneer niemand wat met mekaar baklei nie; 'n gebrek aan konflik/oorlog.
• Toestand van rus en kalmte; 'n ongesteurdheid.
Gebruik:
• In sommige dele van die wêreld is dit bykans onmoontlik om die vrede te bewaar.
• Hy het vrede in sy gemoed.
Sinoniem:
• geweldloosheid
Antoniem:
• oorlog
• konflik
Afgelei:
• vredemaker
• vredestyd
• vredevuur
Vertaling:
Engels: peace, tranquility
Nederlands: vrede
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|