Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » burgers
burgers [boodskap #126443] Vr, 07 Junie 2019 06:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
burgers
Afbreking: bur•gers



Selfstandige naamwoord: burger
Meervoud: burgers
Verkleinwoord: burgertjie
Meervoud van verkleining: burgertjies

Betekenis:
• Meervoud van burger; meer as een burger. Inwoners van 'n stad of staat; hamburgers.

Gebruik:
• Suid-Afrikaanse burgers het visum-vrye toegang tot 97 lande.
Burgers word dikwels met slaptjips bedien.

Vertaling:
Engels: citizens, burghers
Nederlands: burgers

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daarnaas
Volgende onderwerp: wys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 17:06:32 MGT 2024