Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daarnaas
daarnaas [boodskap #126442] Vr, 07 Junie 2019 06:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
daarnaas
Afbreking: daar•naas
Samestelling: daar + naas




Voornaamwoord: daarnaas

Betekenis:
• Langs dit wat genoem word; langsaan of naas dit.
• Bowendien; daarby; daarbenewens.

Gebruik:
• Sien jy die rooi vragmotor? Jy kan jy jou motor daarnaas parkeer.
• Hy werk hard op skool en daarnaas lewer hy ook koerante af.

Vertaling:
Engels: next to that, besides that, in addition to
Nederlands: daarnaast

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: organisasie
Volgende onderwerp: burgers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Nov 27 17:02:19 MGT 2024