Betekenis:
• Wat min moeite of inspanning verg; sonder sukkel en nie moeilik nie.
Gebruik:
• Party vrae was maklik, maar daar wat 'n paar wat my laat sweet het.
Spreekwoord:
• 'n Ou boom word nie maklik verplant nie. [Ouer mense verander nie maklik van woonplek of gewoontes nie.]
• As 'n mens 'n hond wil slaan, kry jy maklik 'n stok. [As jy iemand kwaad wil aandoen, kry jy maklik 'n geleentheid.]
Antoniem:
• ingewikkeld
• moeilik
Vertaling:
Engels: easy
Nederlands: makkelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.