totdat [boodskap #126414] |
Wo, 05 Junie 2019 18:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
totdat
Afbreking: tot•dat
Samestelling: tot + dat
Voegwoord: totdat
Betekenis:
• Sê wanneer iets klaar is. Dui onderskikkend aan onder watter voorwaarde die aksie in die hoofsin beëindig word.
Gebruik:
• Jan het sy kar gepoleer totdat dit in die son geblink het.
Spreekwoord:
• Hy vlieg om die kers totdat hy daaraan raak. [Aanhou om iets gevaarliks te doen.]
Sinoniem:
• tot
Vertaling:
Engels: until, till
Nederlands: totdat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|