Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » troepe
troepe [boodskap #126413] Wo, 05 Junie 2019 18:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
troepe
Afbreking: troe•pe



Selfstandige naamwoord: troep
Meervoud: troepe
Verkleinwoord: troepie
Meervoud van verkleining: troepies

Betekenis:
• Meervoud van troep; meer as een troep.

Gebruik:
• Gedrurende die Tweede Vryheidsoorlog het Britse troepe deur Kaapstad en Durban die land ingestroom.

Afgelei:
• troepebeweging
• troepekamp
• troepemag
• troepeskip
• troepetransport
• troepetrein
• troepeversterkings
• troepevervoer
• troepevliegtuig
• troepewa

Vertaling:
Engels: troops, forces
Nederlands: troepen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tydskrif
Volgende onderwerp: totdat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 21:50:12 MGT 2024