Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tydskrif
tydskrif [boodskap #126412] Wo, 05 Junie 2019 18:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tydskrif
Afbreking: tyd•skrif




Selfstandige naamwoord: tydskrif
Meervoud: tydskrifte
Verkleinwoord: tydskriffie
Meervoud van verkleining: tydskriffies

Betekenis:
• (massamedia) Blad met verskillende artikels waarvan uitgawes gereeld en met vaste tussenposes verskyn.

Gebruik:
• Landbouweekblad is 'n Afrikaanse tydskrif wat weekliks uitgegee word.

Afgelei:
• tydskrifartikel
• tydskrifrak

Vertaling:
Engels: magazine, periodical
Nederlands: tijdschrift

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onderneem
Volgende onderwerp: troepe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Nov 23 22:05:11 MGT 2024