Leksikograaf Boodskappe: 21037 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
geniet
Afbreking: ge•niet
Werkwoord: geniet
Verlede tyd: het geniet
Betekenis:
• Om van iets te hou; plesier uit wat lekker is verkry; genot of behae in iets skep.
• Om voordeel uit iets te put; iets ontvang of in iets deel.
Gebruik:
• Sy het die koek terdeë geniet.
• Die mense in stede geniet vinniger internet-toegang.