Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » olik
olik [boodskap #126390] Wed, 05 June 2019 05:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
olik
Afbreking: o•lik



Byvoeglike naamwoord: olik
Vergrotende trap: oliker
Oortreffende trap: olikste
Attributief: olike

Betekenis:
• Effens siekerig of onwel voel.

Gebruik:
• Sy voel olik, ek hoop nie sy is besig om verkoue te kry nie.

Sinoniem:
• onwel
• sleg

Antoniem:
• wel

Afgelei:
• olikheid

Vertaling:
Engels: unwell, seedy, off colour
Nederlands: olijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Namibië
Volgende onderwerp: hierin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 17:36:03 UTC 2024