Namibië [boodskap #126389] |
Tue, 04 June 2019 20:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Namibië
Afbreking: Na•mi•bië
Uitspraak: /nɑˈməbijə/, /nɑˈmibijə/
Pleknaam: Namibië
Betekenis:
• (land) Naam van 'n staat in Suider-Afrika.
Gebruik:
• Namibië grens aan Angola en Zambië in die noorde, Botswana in die ooste en Suid-Afrika in die ooste en suide.
Verwant:
• Namibiër
• Namibies
• Suidwes-Afrika
Vertaling:
Duits: Namibia
Engels: Namibia
Nederlands: Namibië
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|