Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spesie
spesie [boodskap #126385] Tue, 04 June 2019 19:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spesie
Afbreking: spe•sie



Selfstandige naamwoord: spesie
Meervoud: spesies
Verkleinwoord: spesietjie
Meervoud van verkleining: spesietjies

Betekenis:
• Groep lewende wesens wat 'n aantal kenmerke deel en onderling kan voortplant.
• Onderafdeling van 'n genus (as biologiese klassifikasie).
• (chemie) 'n Mengsel waarmee gewerk word.

Gebruik:
• Aan watter spesie behoort hierdie plant?
• In biologie is 'n spesie die basiese eenheid van biodiversiteit.
• Reduksie is die toevoeging van elektrone tot 'n spesie.

Hiperoniem:
• genus

Hiponiem:
• individu
• dierspesie
• indringerspesie
• muntspesie
• plantspesie
• slangspesie
• subspesie
• visspesie
• voëlspesie

Afgelei:
• spesiegebied
• spesiehandel
• spesievermeerdering
• spesievorming

Afkorting:
• sp.

Vertaling:
Engels: species
Nederlands: soort; specie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leër
Volgende onderwerp: lêer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 18:35:46 UTC 2024