| bekendste [boodskap #126382] |
Di., 04 Junie 2019 19:01 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bekendste
Afbreking: be•kend•ste
Byvoeglike naamwoord: bekend
Vergrotende trap: bekender
Oortreffende trap: bekendste
Attributief: bekende
Intensief: alom bekend, wêreldbekend, wydbekend
Betekenis:
• Oortreffende trap van bekend; wat meer bekend is as al die ander.
Gebruik:
• Die Huisgenoot, Landbouweekblad, Sarie en Rooi Rose is die bekendste Afrikaanse tydskrifte.
Sinoniem:
• befaamdste
• beroemdste
• vertroudste
Antoniem:
• onbekendste
Vertaling:
Engels: best known
Nederlands: bekendst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|