versoek [boodskap #126379] |
Mon, 03 June 2019 20:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21037 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
versoek
Afbreking: ver•soek
Werkwoord: versoek
Verlede tyd: het versoek
Betekenis:
• Om iemand te vra om iets te doen of nie te doen nie.
Gebruik:
• Ons versoek vriendelik dog dringend u samewerking in die verband.
• Die passasiers word versoek om nie tydens die vlug te rook nie.
Vertaling:
Engels: to request
Nederlands: verzoeken
Selfstandige naamwoord: versoek
Meervoud: versoeke
Verkleinwoord: versoekie
Meervoud van verkleining: versoekies
Betekenis:
• 'n Vraag na iets; uitnodiging om iets te doen of nie te doen nie.
Gebruik:
• Die biskop het aan die versoek voldoen, wat die belangrikheid van die biskop van Rome versterk het.
Afgelei:
• versoeker
• versoeking
Vertaling:
Engels: request, invite
Nederlands: verzoek
Byvoeglike naamwoord: versoek
Attributief: versoekte
Betekenis:
• Wat versoek/ aangevra is.
Gebruik:
• Die versoekte dokumente is aangeheg.
Vertaling:
Engels: requested
Nederlands: verzoekt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|