Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oppervlak
oppervlak [boodskap #126377] Ma, 03 Junie 2019 18:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oppervlak
Afbreking: op•per•vlak




Selfstandige naamwoord: oppervlak
Meervoud: oppervlakke
Verkleinwoord: oppervlakkie
Meervoud van verkleining: oppervlakkies

Betekenis:
• Die boonste of buitenste laag van iets; vlak wat iets na bo of na buite begrens.

Gebruik:
• Die belangrikste aërodinamiese eienskappe van 'n vliegtuig is die vloei van lug oor die vliegtuig se oppervlak.

Sinoniem:
• oppervlakte

Hiperoniem:
• vlak

Vertaling:
Engels: surface
Nederlands: oppervlak

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Pole
Volgende onderwerp: gooipleister
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 17:52:14 MGT 2024