vestig [boodskap #126372] |
Mon, 03 June 2019 15:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21037 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vestig
Afbreking: ves•tig
Werkwoord: vestig
Verlede tyd: het gevestig
Verlede deelwoord: gevestigde
Betekenis:
• Stig, begin, oprig; bou.
• Rig; fokus.
• Êrens gaan woon; 'n tuiste vind.
Gebruik:
• Ons moet 'n kantoor in die stad vestig.
• Kan ek julle aandag hierop vestig.
• Sy het haar by haar grootouers gaan vestig.
Afgelei:
• vestiging
Vertaling:
Engels: to establish, found; to focus; to settle
Nederlands: vestigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|