Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afstand
afstand [boodskap #126367] Mon, 03 June 2019 06:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21037
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
afstand
Afbreking: af•stand




Selfstandige naamwoord: afstand
Meervoud: afstande
Verkleinwoord: afstandjie
Meervoud van verkleining: afstandjies

Betekenis:
• Hoe ver dinge uit mekaar is; die ruimte wat tussenin lê.
• Aanspraak op iets afstaan; iets laat gaan.

Gebruik:
• Van hier na die suidpool is 'n aansienlike afstand.
• Die meisie het met groot hartseer van haar geliefde pop afstand gedoen.

Sinoniem:
• distansie

Afgelei:
• afstanddoening
• afstandmeter
• afstandskontrole

Vertaling:
Engels: distance, range; cession, relinquishment, surrender
Nederlands: afstand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Sowjetunie
Volgende onderwerp: ontmoet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 15 08:44:30 UTC 2025