Re: X-Generasie en Die Kerk [boodskap #10670] |
Tue, 09 September 1997 00:00 |
Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jasper die Barbaar wrote in article ...
> Die X-Generasie is in
> generasie wat 'n sterk soek-drang het juis omdat min dinge bevrediging
> bied. Deur God te vind kry ons stabiliteit. Die X kan beteken
> identiteitloos, maar ek reken dit beteken eerder identiteit onbekend.
Hmm.... of: identiteit is 'n veranderlike?
(Soos in: "Gestel X=.......")
Groete, Leendert
|
|
|