Sowjetunie [boodskap #126359] |
Sun, 02 June 2019 07:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Sowjetunie
Afbreking: Sow•jet•u•nie
Pleknaam: Sowjetunie
Betekenis:
• (land) Die Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke, ’n voormalige staat in Eurasië wat van 1922 tot 1991 bestaan het.
Gebruik:
• Die Sowjetunie was die eerste land wat sy ekonomie op kommunistiese beginsels geskoei het waardeur die staat al die produksie beheer het.
Verwant:
• Sowjetse
• Sowjetrepubliek
Afkorting:
• USSR
Vertaling:
Engels: Soviet Union
Nederlands: Sovjet-Unie
Russies: Сове́тский Сою́з
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|