Betekenis:
• 'n Byeenkoms waar mense hopeloos te veel eet en drink; gulsige en oordadige etery en drinkery.
Gebruik:
• En die werke van die vlees is openbaar, naamlik owerspel, hoerery, onreinheid, ongebondenheid; afgodery, towery, vyandskap, twis, jaloersheid, toornigheid, naywer, tweedrag, partyskap; afguns, moord, dronkenskap, brassery en dergelike dinge, waarvan ek julle vooraf sê, soos ek al vroeër gesê het, dat die wat sulke dinge doen, die koninkryk van God nie sal beërwe nie. [Galasiërs 5:19-21]