Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bruin
bruin [boodskap #126349] Sat, 01 June 2019 16:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Bruin silinders.
Bruin silinders.
bruin
Afbreking: bruin




Byvoeglike naamwoord: bruin
Vergrotende trap: bruiner
Oortreffende trap: bruinste
Attributief: bruine
Intensief: modderbruin, sjokoladebruin

Betekenis:
• 'n Kleur wat soos die grond lyk, verkry deur rooi, swart en geel/oranje te meng.

Gebruik:
• Sjokolade, modder en 'n boom se bas is bruin.

Vertaling:
Engels: brown
Nederlands: bruin

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verantwoordelik
Volgende onderwerp: gewoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 23:31:54 UTC 2025