Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » nege
nege [boodskap #126345] Sat, 01 June 2019 15:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
nege
Afbreking: ne•ge




Telwoord: nege

Betekenis:
• Die getal 9. Een meer as agt en een minder as tien.

Gebruik:
• Hy het nege uit tien vir sy toets gekry.

Spreekwoord:
• 'n Steek op tyd spaar nege uit. [Wat vroegtydig gedoen word, voorkom baie moeite later.]

Verwant:
• negende

Vertaling:
Engels: nine
Frans: neuf
Nederlands: negen
Sotho: senyane
Zoeloe: isishiyagalolunye


Selfstandige naamwoord: nege
Meervoud: neges

Betekenis:
• Die getal 9.

Gebruik:
• Die nege is besig om my van my kop af te dryf.

Afgelei:
• negeuur

Vertaling:
Engels: nine
Nederlands: negen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: probleme
Volgende onderwerp: iets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 24 18:04:19 UTC 2024