Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » museum
museum [boodskap #126341] Sat, 01 June 2019 15:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Uitstalling in 'n museum.
'n Uitstalling in 'n museum.
museum
Afbreking: mu•se•um




Selfstandige naamwoord: museum
Meervoud: museums, musea
Verkleinwoord: museumpie
Meervoud van verkleining: museumpies

Betekenis:
• Plek waar oudhede en natuurverskynsels vertoon word. 'n Instelling of gebou waar besondere voorwerpe versamel, gestoor en bestudeer word en dikwels ook deur besoekers besigtig kan word.

Gebruik:
• 'n Museum kan oor verskillende temas handel, soos Natuurlike Geskiedenis, Geologie, Wetenskap, skilderye of beeldhouwerke.

Hiponiem:
• kunsmuseum
• krygsmuseum
• oorlogsmuseum
• opelugmuseum
• seemuseum
• skeepvaartmuseum
• wasmuseum

Vertaling:
Engels: museum
Nederlands: museum

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: massa
Volgende onderwerp: chemiese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Jan 24 23:39:55 UTC 2025