PINOCCHIO [boodskap #22938 is 'n antwoord op boodskap #22968] |
Sun, 16 May 1999 00:00 |
Sharl
Boodskappe: 1 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Baie jare terug op TV was die tekenprent reeks van Pinocchio.
Ek wonder of enige iemand vir my die afrikaanse temalied
se woorde kan verskaf?
Al wat ek en my vrou kan onthou is "Klein kabouter, jy's 'n stouterd.."
Baie dankie
Sharl
Sydney
|
|
|
Re: PINOCCHIO [boodskap #22968 is 'n antwoord op boodskap #22938] |
Sat, 15 May 1999 00:00 |
PAT
Boodskappe: 141 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dit klink soos iets wat Sonja Herholdt sou sing....(het sy 'n website?)
Pat
Sharl wrote in article
...
> Baie jare terug op TV was die tekenprent reeks van Pinocchio.
>
> Ek wonder of enige iemand vir my die afrikaanse temalied
> se woorde kan verskaf?
>
> Al wat ek en my vrou kan onthou is "Klein kabouter, jy's 'n stouterd.."
>
> Baie dankie
>
> Sharl
> Sydney
>
|
|
|
Re: PINOCCHIO [boodskap #22969 is 'n antwoord op boodskap #22968] |
Sun, 16 May 1999 00:00 |
Griet
Boodskappe: 45 Geregistreer: November 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Wat van Mynie Grove?
Margreet
Sharl skryf in boodskap news:ysm%2.30948$MB3.47330@newsfeeds.bigpond.com...
> Baie jare terug op TV was die tekenprent reeks van Pinocchio.
>
> Ek wonder of enige iemand vir my die afrikaanse temalied
> se woorde kan verskaf?
>
> Al wat ek en my vrou kan onthou is "Klein kabouter, jy's 'n stouterd.."
>
> Baie dankie
>
> Sharl
> Sydney
>
|
|
|
Re: PINOCCHIO [boodskap #23031 is 'n antwoord op boodskap #22968] |
Tue, 18 May 1999 00:00 |
Michelle Jerling-Less
Boodskappe: 8 Geregistreer: September 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
.....as jy vir haar dit moeilik maak
jou klein kalant
Pinocchio
Marius Grobler wrote in message ...
> Hout kabouter
> Jy's 'n stouterd
> Jy laat jou alte maklik vang
> en raak dan altyd vreeslik bang
> jou klein kalant
>
> Wie's jou maatjie
> platpoot vaatjie
> haar naam is Gina en sy kwaak
> ........
|
|
|
Re: PINOCCHIO [boodskap #23032 is 'n antwoord op boodskap #22968] |
Tue, 18 May 1999 00:00 |
Marius Grobler
Boodskappe: 12 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hout kabouter
Jy's 'n stouterd
Jy laat jou alte maklik vang
en raak dan altyd vreeslik bang
jou klein kalant
Wie's jou maatjie
platpoot vaatjie
haar naam is Gina en sy kwaak
........
Dit is al wat ek kan onthou. Hoop dit "trigger" jou
Groetnis
Sharl wrote in message ...
> Baie jare terug op TV was die tekenprent reeks van Pinocchio.
>
> Ek wonder of enige iemand vir my die afrikaanse temalied
> se woorde kan verskaf?
>
> Al wat ek en my vrou kan onthou is "Klein kabouter, jy's 'n stouterd.."
>
> Baie dankie
>
> Sharl
> Sydney
>
|
|
|