| lughawe [boodskap #126321] |
Sa., 01 Junie 2019 09:16 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 26184 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
|
Senior Lid |
|
|
Vliegtuie by 'n lughawe.
lughawe
Afbreking: lug•ha•we
Samestelling: lug + hawe
Selfstandige naamwoord: lughawe
Meervoud: lughawes, lughawens
Verkleinwoord: lughawentjie
Meervoud van verkleining: lughawentjies
Betekenis:
• 'n Vliegveld met fasiliteite vir die ontvangs en vertrek van passasiers en die ontvangs en versending van goedere.
Gebruik:
• 'n Lughawe het lang aanloopbane waarop vliegtuie land en opstyg, 'n lugbeheertoring en terminaalgeboue vir passasiers.
Afgelei:
• lughawegebou
• lughawepersoneel
• lughaweterminaal
Vertaling:
Engels: airport
Nederlands: luchthaven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|