Betekenis:
• 'n Vliegveld met akkommodasie vir die ontvangs en vertrek van passasiers en die ontvangs en versending van goedere.
Gebruik:
• 'n Lughawe beskik oor aanloopbane waarop vliegtuie kan land (landingsbaan) en opstyg (stygbaan), 'n lugbeheertoring en radar; terminaalgeboue met kantore en geriewe vir passasiers.
Vertaling:
Engels: airport
Nederlands: luchthaven
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.