Leksikograaf Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kanada
Afbreking: Ka•na•da
Pleknaam: Kanada
Betekenis:
• (land) Die mees noordelike land in Noord-Amerika asook die wêreld.
Gebruik:
• Kanada se hoofstad is Ottawa – dit is die setel van die nasie se parlement, asook die tuiste van die Goewerneur-Generaal en eerste minister.
Afkorting:
• Kan.
Verwant:
• Kanadees
• Kanadese
Vertaling:
Engels: Canada
Nederlands: Canada
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.