sukses [boodskap #126318] |
Sa, 01 Junie 2019 08:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sukses
Afbreking: suk•ses
Selfstandige naamwoord: sukses
Meervoud: suksesse
Verkleinwoord: suksessie
Meervoud van verkleining: suksessies
Betekenis:
• Regkry wat mens probeer doen; die doel bereik en geslaagd wees; goeie resultate lewer.
Gebruik:
• Die forum is besig om in 'n volslae sukses te word.
• Ons wens jou alle sukses toe met jou studies.
Hiponiem:
• wegholsukses
Afgelei:
• suksesboek
• suksesresep
• suksesstorie
• suksesverhaal
• suksesvol
Vertaling:
Engels: success
Nederlands: succes
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|