Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die dag toe dit so bleddie warm was.....
Re: Die dag toe dit so bleddie warm was..... [boodskap #10649] Tue, 09 September 1997 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2173
Geregistreer: May 1997
Karma: 0
Senior Lid
gal...@ozemail.com.au writes:
>

My vrou is so koel
> soos 'n komkommer. Sy kom van Upington. Sy kan hitte vat.

> | ___/////
> | / \ /|
> | / O \ \/ |
> J > / /\ |
> \_________/ \|
> \\\
>

Ek wonder of sy die hitte hier in Noord-
Amerika sal kan vat. Ek dink Noordwesterse
mense is gewoond aan hitte wat droog is.
Maar as daar so baie vog in die lug is
soos by ons hier in die somer, dan gee
ek op lank voor die deursnee mens wat
daarmee gebore is. Dit was so warm-vogtig
die ander dag dat toe ek uit die lugverkoelde
kar uitklim in die warmte in, toe fog my bril
op (iets wat gewoonlik net gebeur in die
winter as 'n mens uit die koue in die warm
binneshuis inkom.)
Gloudina
Vorige onderwerp: Mengele alive and ...... Wel, wel!.........
Volgende onderwerp: Re: Places to live
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 21:02:54 UTC 2024