Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vierde
vierde [boodskap #126317] Sa, 01 Junie 2019 08:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18961
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vierde
Afbreking: vier•de




Rangtelwoord: vierde

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord vier (4). Nommer vier in 'n ry of gedeel deur vier.

Gebruik:
• Hy het vierde in die wedloop geëindig.

Afkorting:
• 4de
• 4e

Vertaling:
Engels: fourth
Nederlands: vierde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: los
Volgende onderwerp: sukses
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 01:12:27 MGT 2024