Bloemfontein [boodskap #126303] |
Thu, 30 May 2019 19:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Bloemfontein
Afbreking: Bloem•fono•tein
Uitspraak: /ˈblumfɔntəi̯n/
Pleknaam: Bloemfontein
Betekenis:
• Die regterlike hoofstad van Suid-Afrika en die provinsiale hoofstad van die Vrystaat.
Gebruik:
• Bloemfontein staan informeel as die Rosestad bekend.
Sinoniem:
• Rosestad
Afgelei:
• Bloemfoneiner
• Bloemfoneinse
Vertaling:
Engels: Bloemfontein
Nederlands: Bloemfontein
Sotho: Mangaung
Notas:
• Van die Nederlandse bloem (“blom”) en fontein (“fontein”), m.a.w. "blommefontein".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|