Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pligsbesef
pligsbesef [boodskap #126295] Thu, 30 May 2019 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pligsbesef
Afbreking: pligs•be•sef



Selfstandige naamwoord: pligsbesef
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Besef van jou plig; bewustheid van die dinge wat mens behoort te doen.

Gebruik:
• As gevolg van hul pligsbesef het hulle op hulle poste gebly toe die ander gevlug het.

Antoniem:
• pligsversuim

Verwant:
• pligsgetrou
• pligshalwe

Vertaling:
Engels: sense of duty
Nederlands: plichtsbesef

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wetenskaplike
Volgende onderwerp: vroeg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 00:01:30 UTC 2025